Description:As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike (2001) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (2004) is Sleng nie alleen op taalpraktisyns gemik nie, maar is dit ook baie toeganklik vir die gewone taalgebruiker. Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as om-gangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessan-te feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Sleng: Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms. To get started finding Sleng: Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: As die jongste toevoeging tot Anton Prinsloo se bruikbare naslaanwerke oor Afrikaans wat terselfdertyd aangename leesstof is, vul Sleng 'n leemte in die boekstawing van die Afrikaanse omgangstaal. Soos met o.a. Feite, flaters, fiksie: 'n Opgaaf van die ware, die onware en die onwaarskynlike (2001) en Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom (2004) is Sleng nie alleen op taalpraktisyns gemik nie, maar is dit ook baie toeganklik vir die gewone taalgebruiker. Die boek bied eerstens 'n omvattende versameling woorde en uitdrukkings wat tans as om-gangstaal (en dus substandaard) gereken word, maar gee daarnaas ook die "korrekte" Afrikaanse ekwivalent en die Engelse vertaling daarvan. Interessan-te feite oor die herkoms van die slengwoorde en -uitdrukkings skep boonop die geleentheid vir 'n boeiende leeservaring.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Sleng: Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms. To get started finding Sleng: Woorde, Uitdrukkings En Hul Herkoms, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.