Description:Hier is 'n boek vir ieder en 'n elk. Of jy nou kopkrap oor die regte woorde, kopstukke wil gesels of iemand die leviete wil voorlees, met die spreekwoorde en uitdrukkings in hierdie boek kan jy die gehoor aan jou lippe laat hang. En dis nie kluitjies bak nie! Op elke nuwe blaadjie is daar stories oor hoe van Afrikaans se bekendste (én minder bekende) uitdrukkings ontstaan het. Vir die eerste keer word verklaar hoekom grappies op 'n stokkie kom, Maandae blou is, hoe jy iemand iets in die skoene kan skuif. En dit is net die oortjies van die seekoei. Eietydse sêgoed is in hierdie boek opgeneem wat nog in geen ander Afrikaanse naslaanwerk verskyn nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings. To get started finding Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Hier is 'n boek vir ieder en 'n elk. Of jy nou kopkrap oor die regte woorde, kopstukke wil gesels of iemand die leviete wil voorlees, met die spreekwoorde en uitdrukkings in hierdie boek kan jy die gehoor aan jou lippe laat hang. En dis nie kluitjies bak nie! Op elke nuwe blaadjie is daar stories oor hoe van Afrikaans se bekendste (én minder bekende) uitdrukkings ontstaan het. Vir die eerste keer word verklaar hoekom grappies op 'n stokkie kom, Maandae blou is, hoe jy iemand iets in die skoene kan skuif. En dit is net die oortjies van die seekoei. Eietydse sêgoed is in hierdie boek opgeneem wat nog in geen ander Afrikaanse naslaanwerk verskyn nie.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings. To get started finding Afrikaanse Spreekwoorde en Uitdrukkings, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.