Description:Dit is veel meer as ’n woordeboek, want dit sal ure se leesgenot verskaf aan lesers wat belangstel in daardie woorde en uitdrukkings wat deur baie jare heen deel geword het van ’n kontrei se eiegoed. Lesers het as ’t ware help skryf aan hierdie boek: Hoewel sommige van die inskrywings al opgeteken is in algemene woordeboeke en in kontreikuns, is heelwat die produk van die outeur se briefwisseling en gesprekke met taalgebruikers oor die hele taalspektrum. Met hierdie boeiende werk bring hy die taal van meer as 700 kontreie na die mense toe om te geniet en te vergelyk, aan te vul en lewend te hou. Lesers wat nie ’n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef dus nie daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal. Dié eienaardig mooie woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so ’n manier dat geen leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal. To get started finding Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
536
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Protea Boekhuis
Release
2008
ISBN
1869192656
Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal
Description: Dit is veel meer as ’n woordeboek, want dit sal ure se leesgenot verskaf aan lesers wat belangstel in daardie woorde en uitdrukkings wat deur baie jare heen deel geword het van ’n kontrei se eiegoed. Lesers het as ’t ware help skryf aan hierdie boek: Hoewel sommige van die inskrywings al opgeteken is in algemene woordeboeke en in kontreikuns, is heelwat die produk van die outeur se briefwisseling en gesprekke met taalgebruikers oor die hele taalspektrum. Met hierdie boeiende werk bring hy die taal van meer as 700 kontreie na die mense toe om te geniet en te vergelyk, aan te vul en lewend te hou. Lesers wat nie ’n annerlike kontrei se taal kan slat nie, hoef dus nie daaroor kop te vreet nie. Hierdie omvattende woordeboek plaas die gewoonlike Afrikaans uit die kontreie op skrif vir inkommers en vir ingesetenes wat wil klont oor kontreitaal. Dié eienaardig mooie woordeboek ontgin annerlike Afrikaans op so ’n manier dat geen leser meer uitgesluit hoef te wees van diegene wat eenspaaierig handel nie want alles wat hierin opgeteken is, is koek van een deeg. Dit kouboe die taal vir oueres wat daarmee vertroud is en vir jongeres is dit brandhout om vir die oudag bymekaar te maak.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal. To get started finding Annerlike Afrikaans: Woordeboek van Afrikaanse kontreitaal, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.