Description:Anja Jordaan hou miskien nie van Kersfees nie, maar sy steek dit weg van die mense na aan haar. Die kersversierings, liedjies en feesvieringe grief haar – net soveel soos Heinrich Winterbach. Toe sy boonop uitvind dat Heinrich as Besturende Direkteur aangestel is na die afsterwe van haar geliefde mentor, Peet Harmse, sak Anja se hart in haar skoene. Die man is ‘n ongeskikte buffel.Na ses jaar in Hong Kong, keer Heinrich terug na Kaapstad met gemengde gevoelens. Peet Harmse het ‘n groot deel van sy lewe uitgemaak, nie net as peetpa nie, maar ook as mentor. Dis groot skoene om vol te staan.Norman, die swart en wit kantoorkat, beraam spesiale planne vir die feesseisoen. Sy teiken is Anja. Norman is vasbeslote om haar houding jeens Kersfees en Heinrich te verander. Mense kan soms so dom wees. Hulle staar hulle blind teen hul eie onsekerhede. Kan Norman iets beredder om die ys om Anja en Heinrich se harte te smelt? Purr-fekte Kersfees is ‘n verhaal van tweede kanse, vergifnis en die helende krag van liefde. Kom saam met Norman, Anja en Heinrich op ‘n reis waar die gees van Kersfees nie net weer aangesteek word nie, maar waar ware liefde selfs die hardkoppigste harte kan oorwin.Purr-fekte Kersfees is ’n amusante lees, daarvoor sorg Norman.Nog ’n produk van ’n skrywer wie se boeke meermale gekroon is as ’n nr 1 Afrikaanse Topverkoper op AmazonWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Purr-fekte Kersfees (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition). To get started finding Purr-fekte Kersfees (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
422
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
N/A
Release
N/A
ISBN
1991241232
Purr-fekte Kersfees (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition)
Description: Anja Jordaan hou miskien nie van Kersfees nie, maar sy steek dit weg van die mense na aan haar. Die kersversierings, liedjies en feesvieringe grief haar – net soveel soos Heinrich Winterbach. Toe sy boonop uitvind dat Heinrich as Besturende Direkteur aangestel is na die afsterwe van haar geliefde mentor, Peet Harmse, sak Anja se hart in haar skoene. Die man is ‘n ongeskikte buffel.Na ses jaar in Hong Kong, keer Heinrich terug na Kaapstad met gemengde gevoelens. Peet Harmse het ‘n groot deel van sy lewe uitgemaak, nie net as peetpa nie, maar ook as mentor. Dis groot skoene om vol te staan.Norman, die swart en wit kantoorkat, beraam spesiale planne vir die feesseisoen. Sy teiken is Anja. Norman is vasbeslote om haar houding jeens Kersfees en Heinrich te verander. Mense kan soms so dom wees. Hulle staar hulle blind teen hul eie onsekerhede. Kan Norman iets beredder om die ys om Anja en Heinrich se harte te smelt? Purr-fekte Kersfees is ‘n verhaal van tweede kanse, vergifnis en die helende krag van liefde. Kom saam met Norman, Anja en Heinrich op ‘n reis waar die gees van Kersfees nie net weer aangesteek word nie, maar waar ware liefde selfs die hardkoppigste harte kan oorwin.Purr-fekte Kersfees is ’n amusante lees, daarvoor sorg Norman.Nog ’n produk van ’n skrywer wie se boeke meermale gekroon is as ’n nr 1 Afrikaanse Topverkoper op AmazonWe have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Purr-fekte Kersfees (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition). To get started finding Purr-fekte Kersfees (Purr-fekte Liefde Book 1) (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.