Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Smit Motors

Reney Warrington
4.9/5 (13365 ratings)
Description:Jou buurman dink hy besit die polisie... Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit. Dinge word nog moeiliker toe Arno - ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind - aan haar deur kom klop. Hy wil help. Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty. Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter. Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal. Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen? Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan - ʼn kunstenaar - vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter. Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal? Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is - Wie s’n?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Smit Motors. To get started finding Smit Motors, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
401
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Wenkbrou
Release
2019
ISBN
0799394564

Smit Motors

Reney Warrington
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Jou buurman dink hy besit die polisie... Petra Smit erf onverwags haar oupa se ou werkswinkel in ʼn klein Vrystaatse dorpie. Daar is gelukkig kopers wat tou staan vir die gebou maar Petra gaan - heel nuuskierig - kyk na hierdie eiendom waarvan sy nie glad nie geweet het nie. Daar aangekom ontdek sy die erf vol motorwrakke wat aan die plaaslike slagter behoort. Dié einste slagter is ook die buurman - hy is ’n vroueslaner en hy skeep sy seun Monty af - maar hy het kontant en staan gereed om Smit Motors te koop. Petra wat baie lief was vir haar oupa wil nie die erflating aan so ’n persoon verkoop nie en ’n mini-oorlog breek uit. Dinge word nog moeiliker toe Arno - ’n reus van ’n man met die psige van ’n kind - aan haar deur kom klop. Hy wil help. Die reus maak homself tuis en word vriende met die slagter se seun Monty. Petra hoort nie in hierdie dorp nie. Sy mis haar mooi meisie en die roman wat sy wil skryf bly tweede kom in die oorlog met die slagter. Die slagter hoort wel op die dorp. Hy ken die polisie en intimideer almal. Sal die vreemde Petra en haar twee nuwe maats Arno en Monty die oorlog kan wen? Die boek word uit verskeie perspektiewe vertel. Petra is een perspektiefkarakter so ook is die Johanna Monty se oppasser. Aan die ander kant van die wêreld bly Susan - ʼn kunstenaar - vasgevang in ʼn luukse Sweedse kunstepark. Nog ’n perspektiefkarakter. Wat het hierdie vroue met mekaar in gemeen? Hoe bind Smit Motors hulle almal? Smit Motors is toeganklike literêre fiksie. Réney Warrington slaag daarin om die spanning snaarstyf te hou terwyl die leser die speurwerk moet doen wetende dat iemand se bloed sal moet vloei. Die vraag is - Wie s’n?We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Smit Motors. To get started finding Smit Motors, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
401
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Wenkbrou
Release
2019
ISBN
0799394564
loader