Read Anywhere and on Any Device!

Special Offer | $0.00

Join Today And Start a 30-Day Free Trial and Get Exclusive Member Benefits to Access Millions Books for Free!

Read Anywhere and on Any Device!

  • Download on iOS
  • Download on Android
  • Download on iOS

Paaiboelie (Afrikaans Edition)

Chanette Paul
4.9/5 (21025 ratings)
Description:Skatryk Eduard Swiegelaar is sewe jaar gelede in die teenwoordigheid van sy sexy trofeevrou doodgeskiet. Jojo Richter moet uitvind wat werklik gebeur het.Die moord op ’n gesiene ou bok, en sy jong blaar se moontlike aandeel daaraan, fassineer Jojo egter minder as die stories oor die weduwee se nuwe blyplek. Soos die storie van die haaslipseuntjie wat op ’n stormnag verdrink het, en sedertdien aan mense verskyn voor hulle sterf of verdwyn.Wat op Crystal Crags gebeur, bly egter op Crystal Crags en so is dit al die afgelope eeu.White trash gebore, is Zaan Mentz nou welaf ná haar man se moord. Sy voel uiteindelik veilig toe sy haar droomhuis aan die rand van ʼn misterieuse strandmeer koop – ver weg van haar stiefkinders se giftige dampkring.Op die Crystal Crags-landgoed het verandering egter nog altyd die ongeluksvoël se ongebore kuikens aan die eiers laat pik en die Duiwelsdriehoek se gramskap gewek.Terwyl Jojo die gebeure van ʼn enkele oggend ontrafel, dobber die geheime wat vir langer as ʼn honderd jaar verswyg is boontoe en in albei gevalle staan Zaan in die brandpunt.Wilna Adriaanse: “Chanette beskik oor die vermoë om met baie drade te weef en aan elkeen van haar karakters ʼn unieke stem te gee.”Paaiboelie is die vierde spanningsroman waarin Jojo Richter haar navorsingsvernuf inspan om moordenaars vas te trek. Paaiboelie se voorgangers is Siende Blind, Raaiselspieël en Ewebeeld.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Paaiboelie (Afrikaans Edition). To get started finding Paaiboelie (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0799385395

Paaiboelie (Afrikaans Edition)

Chanette Paul
4.4/5 (1290744 ratings)
Description: Skatryk Eduard Swiegelaar is sewe jaar gelede in die teenwoordigheid van sy sexy trofeevrou doodgeskiet. Jojo Richter moet uitvind wat werklik gebeur het.Die moord op ’n gesiene ou bok, en sy jong blaar se moontlike aandeel daaraan, fassineer Jojo egter minder as die stories oor die weduwee se nuwe blyplek. Soos die storie van die haaslipseuntjie wat op ’n stormnag verdrink het, en sedertdien aan mense verskyn voor hulle sterf of verdwyn.Wat op Crystal Crags gebeur, bly egter op Crystal Crags en so is dit al die afgelope eeu.White trash gebore, is Zaan Mentz nou welaf ná haar man se moord. Sy voel uiteindelik veilig toe sy haar droomhuis aan die rand van ʼn misterieuse strandmeer koop – ver weg van haar stiefkinders se giftige dampkring.Op die Crystal Crags-landgoed het verandering egter nog altyd die ongeluksvoël se ongebore kuikens aan die eiers laat pik en die Duiwelsdriehoek se gramskap gewek.Terwyl Jojo die gebeure van ʼn enkele oggend ontrafel, dobber die geheime wat vir langer as ʼn honderd jaar verswyg is boontoe en in albei gevalle staan Zaan in die brandpunt.Wilna Adriaanse: “Chanette beskik oor die vermoë om met baie drade te weef en aan elkeen van haar karakters ʼn unieke stem te gee.”Paaiboelie is die vierde spanningsroman waarin Jojo Richter haar navorsingsvernuf inspan om moordenaars vas te trek. Paaiboelie se voorgangers is Siende Blind, Raaiselspieël en Ewebeeld.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Paaiboelie (Afrikaans Edition). To get started finding Paaiboelie (Afrikaans Edition), you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed.
Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Pages
Format
PDF, EPUB & Kindle Edition
Publisher
Release
ISBN
0799385395
loader