Description:Connie Luyt se sewende, baie leesbare roman speel af in Duitsland en Oos-Afrika.Gretchen Schmidt, 'n fotograaf wat in die Stasi-beheerde Oos-Berlyn groot geword en geleef het, dra swaar aan haar herinneringe. Na die val van die Berlynse muur besoek sy die Serengeti, waar haar Afrikaner-oupa eens gewoon het. Sy soek nie net raakpunte met haar verlede nie, maar wil ook kennis maak met die man wat indirek verantwoordelik was vir haar dogter se ellende.Johan Barklin neem toeriste op safari en roem hom daarop dat hy baie mensekennis het, maar die woede oor sy pa se verraad rus soos 'n vloek op hom. Wanneer die vreemde Duitse vrou en Sam Berman en sy dogtertjie Emma by die toergroep aansluit, ervaar John geleidelik die maajabu - die goeie toorkrag wat die liefde bring.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Reën oor die Serengeti. To get started finding Reën oor die Serengeti, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.
Description: Connie Luyt se sewende, baie leesbare roman speel af in Duitsland en Oos-Afrika.Gretchen Schmidt, 'n fotograaf wat in die Stasi-beheerde Oos-Berlyn groot geword en geleef het, dra swaar aan haar herinneringe. Na die val van die Berlynse muur besoek sy die Serengeti, waar haar Afrikaner-oupa eens gewoon het. Sy soek nie net raakpunte met haar verlede nie, maar wil ook kennis maak met die man wat indirek verantwoordelik was vir haar dogter se ellende.Johan Barklin neem toeriste op safari en roem hom daarop dat hy baie mensekennis het, maar die woede oor sy pa se verraad rus soos 'n vloek op hom. Wanneer die vreemde Duitse vrou en Sam Berman en sy dogtertjie Emma by die toergroep aansluit, ervaar John geleidelik die maajabu - die goeie toorkrag wat die liefde bring.We have made it easy for you to find a PDF Ebooks without any digging. And by having access to our ebooks online or by storing it on your computer, you have convenient answers with Reën oor die Serengeti. To get started finding Reën oor die Serengeti, you are right to find our website which has a comprehensive collection of manuals listed. Our library is the biggest of these that have literally hundreds of thousands of different products represented.